Ek gee nie om dat die Afrikaner vandag sonder mag sit nie. Ek is nie nostalgies daaroor nie, want ek kan dit nie onthou nie. Ek dink in elk geval dat 'n slagoffermentaliteit jou kan verblind vir die voordele en bemagtiging wat die huidige grondwet en demokrasie almal bied. Ek is van mening dat die huidige Afrikaner resurgence eintlik power is, reeds omdat dit so goed gaan. Om te marsjeer vir erfenis en monumente is 'n emosionele weelde en daarom neem so min deel daaraan.

Opkomende gebeure

Dinsdag, 28 September, 2010 - Saterdag, 2 Oktober, 2010
Woensdag, 6 Oktober, 2010 - Sondag, 10 Oktober, 2010
Saterdag, 23 Oktober, 2010

“As ek maar net die man in my lewe so ver kon kry om altyd die waarheid te praat; hoe dankbaar sou ek dan nie wees nie!” Dié versugting wat mens dikwels by vroue hoor, vind op ’n besondere manier weerklank in die Wonder Woman-strokiesprente; met ingrypende betekenisse vir hoe mense, mans en vroue, met mekaar omgaan.
Wie kan vandag dink die vaal, selfs oënskynlik verwaarloosde Karoodorpie, Hanover, langs die N1 tussen Noord en Suid was kort na sy stigting in 1854 ’n brandpunt op ons nuustoneel? Daarby was dit sommer ook een van die onwaarskynlike beginpunte vir ons letterkunde.


Syndicate content

Kopiereg © 2010 Pomp